HMS Royal Oak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die HMS Royal Oak.

Die HMS Royal Oak was slagskip van die Britse Vloot tydens die Eerste- en Tweede Wêreldoorlog.

Geskiedenis[wysig]

Sy het bekendheid verwerf tydens die Tweede Wêreldoorlog omrede sy die eerste groot verlies was van die Britse Vloot en veral omrede sy in Scapa Flow gekelder is deur U-47 met 'n torpedo. Sy het ook deelgeneem aan die Slag van Jutland tydens die Eerste Wêreldoorlog.

Tegniese besonderhede[wysig]

Sy was van die Revenge klas slagskepe, het 29,150 ton water verplaas en was toegerus met agt 15-duim kanonne, twaalf 6-duim kanonne, agt 4-duim lugafweer kanonne en vier torpedobuise. Vier turbines wat gesamentlik 40,000 skeepsperdekrag gelewer het, kon 'n topspoed van 22 knope verseker.

Bron[wysig]