HSBC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die HSBC logo

HSBC is een van die grootste bankgroepe ter wêreld. Dit is die afkorting van HongKong and ShangHai Banking Corporation. Die groep is in 1991 gestig. Die hoofkantoor is tans in Londen, Engeland.

Die bank se leuse is: "The world's local bank" ("Die wêreld se plaaslike bank").