Haaisuier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Haaisuier
Tekening van FishBase deur Robbie N. Cada.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Echeneidae
Genus: Echeneis
Spesie: E. naucrates
Binomiale naam
Echeneis naucrates
(Linnaeus, 1758)

Die Haaisuier (Echeneis naucrates) is 'n vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is lenig met swart en wit strepe wat van die bek tot by die stert loop. Dit het 'n ronde suier aan die bokant van sy kop waarmee die vis aan haaie of mantas kan vassuig. Sodoende benut die vis 'n 'saamrygeleentheid'. Die verhouding word Simbiose genoem. Dit kan tot 1m lank word en weeg dan 3.4 kg. Hulle word soms 'n platkop of suigvis genoem en in Engels staan die vis bekend as die Shark remora.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]