Habsburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Huis van Habsburg
Vlag van die Huis van Habsburg
Vlag van die Huis van Habsburg
Land Meksiko, Oostenryk, Spanje
Stigter Otto II
Laaste heerser Karel I van Oostenryk
Gestig 12de eeu
Ontbinding 1918
Rede Novemberrewolusie
Titels Keiser van die Heilige Romeinse Ryk, Keiser van Meksiko, Keiser van Oostenryk, Koning van Hongarye, Koning van Boheme, Koning van Kroasië-Slawonië en Dalmatië, Koning van Portugal, Koning van Spanje
Vlag van Spanje (1506-1785)
Vlag van die Tweede Meksikaanse Ryk (1864-1867)

Die Huis van Habsburg is ’n ou en belangrike Oostenrykse vorstehuis wat eeue lank keisers, konings, grawe en hertôe opgelewer het. Die naam van die dinastie is afgelei van die Habsburg in die huidige Switserland.

Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (Habsburg)[wysig]

Koning van Spanje en Portugal[wysig]

Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (Habsburg-Lotaringe)[wysig]

Keiser van Oostenryk (Habsburg-Lotaringe)[wysig]

Keiser van Meksiko (Habsburg-Lotaringe)[wysig]

Regerende dinastieë in Europa
België (België) • Bernadotte (Swede) • Bourbon (Spanje) • Grimaldi (Monaco) • Liechtenstein (Liechtenstein) • Nassau-Weilburg (Luxemburg) • Oranje-Nassau (Nederland) • Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg (Denemarke/Noorweë) • Windsor (Verenigde Koninkryk)
Tydens die 20ste eeu onttroon: Bragança-Wettin (Portugal) • Habsburg (Oostenryk-Hongarye) • Hohenzollern (Duitsland) • Hohenzollern-Sigmaringen (Roemenië) • Karađorđević (Joego-Slawië) • Osman (Turkye) • Romanof (Rusland) • Sakse-Koburg en Gotha (Bulgarye) • Savoje (Italië/Albanië/Kroasië) • Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg (Griekeland/Ysland) • Wittelsbach (Duitsland/Denemarke/Noorweë/Swede/Griekeland) • Zogoe (Albanië)