Hai Phong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hai Phong
Hải Phòng
Die seehawe van Hai Phong
Die seehawe van Hai Phong
Ligging van Hai Phong op 'n kaart (Viëtnam)
Hai Phong
Hai Phong
Koördinate: 20°51′00″N 106°41′00″O
Land Vlag van Viëtnam Viëtnam
Streek Noord-Viëtnam
Provinsie Thanh Pho Hai Phong
Stigting 1888
Regering
 - Burgemeester Nguyễn Văn Thuận
Bevolking
 - Stad 1 884 685
Tydsone ICT (UTC+07:00)
Poskode 18xxxx
Skakelkode(s) 84 (0) 31
Webwerf: haiphong.gov.vn

Hai Phong (Viëtnamees: Hải Phòng) is 'n stad in die noorde van Viëtnam. Die stad het 'n bevolking van 1 884 685 gehad en is die derde grootste stad van die land ná die hoofstad Hanoi en Ho Chi Minh-stad. Hai Phong is geleë net suid van die grens tot die Volksrepubliek van Sjina en suidoos van Hanoi. Die stad lê aan die monding van die Rooi Rivier in die Golf van Tonkin. Hai Phong is die tweede belangrikste hawestad van Viëtnam ná Ho Chi Minh-stad en dien as hawe van Hanoi.