Haifa distrik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van die Haifa distrik in Israel (rooi)

Die Haifa distrik (Hebreeus: מחוז חיפה‎) is een van Israel se 6 distrike. Die hoofstad en grootste stad is Haifa. In 2005 het die distrik 'n bevolking van 858 000 gehad.


Distrike van Israel Flag of Israel
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Tev Aviv | Sentrale | Suidelike