Haikou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
海口市 (Hǎikǒu shì)
Haikou-munisipaliteit
Haikou2008.jpg
Haikou in 2008
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Haikou is beklemtoon in hierdie kaart

Basiese Inligting
Oppervlakte: 2,237 km²
Bevolking (2010): 2 046 189 Munisipaliteit
Digtheid (2007): 910/km² Munisipaliteit
Poskode: 570000
Areakode: +898
Tydsone : UTC+8
Webwerf : www.haikou.gov.cn
Regering
Administratiewe Tipe: Munisipaliteit
CPC Sjanghai
Komitee-Sekretaris:
Chen Ci (陈辞)
Burgemeester: Ji Wenlin (冀文林)

Haikou (Sjinees: 海口) is 'n stad in suide van die Volksrepubliek van Sjina en is die hoofstad van die provinsie van Hainan. Die stad het 'n bevolking van 2 046 189 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 2,237 km². Haikou staan veral bekend vir die lanseersentrum van die Sjinese Ruimte-agentskap en word gebruik om Sjinese vuurpyle en satelliete te lanseer.