Hainan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hainan
Inheemse naam: 海南省 / Hǎinán Shěng
Hainan, Volksrepubliek van Sjina
Hainan, Volksrepubliek van Sjina
Geografie
Ligging In die suide van die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate 19°6′N 109°34′O
Oppervlak 33 210 vk km
Hoogste punt Wuzhi 1 840 m
Administrasie
Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Hainan
Hoofstad Haikou
Grootste stad Haikou (2 046 189)
Jiang Dingzhi Jiang Dingzhi
Demografie
Bevolking 8 180 000
Bevolkingsgroepe Han, Li, Miao, Zhuang
Grootste eiland van die Volksrepubliek van Sjina
Satellietbeeld van Hainan

Hainan (Sjinees: 海南省, Hǎinán Shěng) is die grootste eiland van die Volksrepubliek van Sjina tussen die Suid-Sjinese See in die suide en die Golf van Tonkin in die noorde en beheer die gelyknamige Sjinese provinsie van Hainan, wat die kleinste provinsie is.

Die eiland lê in die suide van die Volksrepublik van Sjina. Die eiland het 'n bevolking van 8 180 000 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 33 210 km². Hainan staan veral bekend vir die lanseersentrum van die Sjinese Ruimte-agentskap in die hoofstad Haikou, wat gebruik word om Sjinese vuurpyle en satelliete te lanseer.