Halfmaanvlindervis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Halfmaanvlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Chaetodontidae
Genus: Chaetodon
Subgenus: Rabdophorus
Spesie: C. (R.) lunula
Binomiale naam
Chaetodon (Rabdophorus) lunula
(Lacepède, 1802)

Die Halfmaanvlindervis (Chaetodon lunula) is vlindervis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom tot by Port Alfred. Die vis word 25 cm groot. Die vis is geel met 'n swart streep oor die oë en 'n wit streep oor die voorkop. Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe. Die onvolwassenes het 'n swart kol op die rugvin en stertvinsteel. In Engels staan die vis bekend as die Halfmoon butterflyfish en kan in akwariums oorleef.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]