Hallstatt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hallstatt
Hallstatt 300.jpg

Kaart Wapen
Map at hallstatt.png
Hallstatt Coat of Arms.jpg
Hallstatt-meer
Hallstattsee 2.jpg
 Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Flag of Upper Austria.svg Opper-Oostenryk
 Koördinate 47°34′N 13°39′O
 Stigting Antieke tydperk
 Oppervlakte:  
 - Totaal 59,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 511 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2012) 794
 - Bevolkingsdigtheid 14 /vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Alexander Scheutz (SPÖ)
 Amptelike Webwerf Hallstatt

Hallstatt is 'n nedersetting in die Oostenrykse deelstaat Opper-Oostenryk met 'n bevolking van 794 (soos op 1 Januarie 2012).

Hallstatt, wat aan die gelyknamige meer geleë is, is deur UNESCO saam met die Dachstein-bergmassief en die Salzkammergut-streek as wêrelderfenisgebied gelys. Argeoloë het bo-op Hallstatt op 'n uitgestrekte grafveld afgekom, en na 'n periode van die vroeë ystertydperk word as Hallstatt-periode verwys.

Eksterne skakels[wysig]