Hamburg, Oos-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hamburg
Ligging van Hamburg op 'n kaart (Oos-Kaap)
Hamburg
Hamburg
 Hamburg se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°17′S 27°29′O Koördinate: 33°17′S 27°29′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Amathole
Munisipaliteit Ngqushwa
Oppervlak[1]
 - Dorp 10,85 km²  (4,2 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 348
 - Digtheid 124/km² (321,2/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 95.8%
 • Kleurling 0.1%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Blank 4.0%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 91.1%
 • Engels 4.9%
 • Tsonga 1.6%
 • Afrikaans 1.2%
 • Ander 1.2%
Poskode (straat) 5641
Poskode (posbus) 5641
Skakelkode(s) 040

Hamburg is 'n klein dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in die 19de eeu gestig.

Die dorpie, voorheen bekend as Tooi, is in 1857 gestig deur veterane van die Koning se Duitse Legioen nadat hulle in die Krimoorlog geveg het. Die dorpie is na Hamburg in Duitsland genoem [2] en is 'n groot gunsteling onder hengelaars.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Hamburg”. Sensus 2011.
  2. Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)”. Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing.