Hampshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Hampshire in Engeland.

Hampshire (ook somtyds Southamptonshire) is 'n graafskap in die suide van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Southampton en Portsmouth. Hampshire het 'n bevolking van 1,24 miljion in die 2001-sensus gehad, en dus is die 5de grootste graafskap in die land.

Geografie[wysig]

Hampshire grens aan die graafskappe (kloksgewyse van wes) Dorset, Wiltshire, Berkshire, Surrey and Wes-Sussex.

Demografie[wysig]

Volgens die 2001-sensus het die stad 'n bevolking van 1 644 249 gehad. 96,73% van inwoners was witmense, gevolg deur 1,34% Asiatiese en gemengde ras op 0,84%. 73,86 het Christendom gevolg.