Hanau

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hanau
Monument vir die Gebroeders Grimm
Monument vir die Gebroeders Grimm
Official seal of Hanau
Seël
Bynaam: Brüder-Grimm-Stadt

Ligging in die deelstaat Hesse
Ligging in die deelstaat Hesse
Ligging van Hanau op 'n kaart (Duitsland)
Hanau
Hanau
Ligging in Duitsland
Koördinate: 50°8′N 08°55′O
Land Vlag van Duitsland Duitsland
Deelstaat Hesse
Administratiewe streek Darmstadt
Administratiewe distrik Main-Kinzig-Kreis
Regering
 - Burgemeester Claus Kaminsky (SPD)
Oppervlak
 - Stad 76,49 km²  (29,5 vk m)
Hoogte 104 m (341 vt)
Bevolking (30 Junie 2013)
 - Stad 89 221[1]
 - Digtheid 1 166/km² (3 019,9/myl2)
Tydsone MET (UTC+1:00)
 - Somer (DST) MEST (UTC+2:00)
Poskode 63450, 63452, 63454, 63456, 63457
Skakelkode(s) 06181
Webwerf: www.hanau.de

Hanau, wat ter ere van sy bekendste boorlinge, die Gebroeders Grimm, die amptelike bynaam Brüder-Grimm-Stadt dra, is die sesde grootste stad in die Duitse deelstaat Hesse met 'n bevolking van omstreeks 90 000. Hanau is in die ooste van die Ryn-Maingebied aan die monding van die Kinzigrivier in die Main geleë. Die historiese residensiestad van die here en grawe van Hanau dien vandag as die ekonomiese en kulturele sentrum van die administratiewe distrik Main-Kinzig.

Hanau het 'n lang tradisie as nywerheidstad en steun tans veral op die dienste- en hoëtegnologiesektor.[2]

Verwysings[wysig]

  1. Statistik Hessen: Bevölkerung der hessischen Gemeinden. Besoek op 23 Februarie 2013
  2. Markus Berger: Freizeitführer Südhessen. Gudensberg-Gleichen: Wartberg 2013, bl. 93-100