Harald III van Denemarke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Harald III van Denemarke
Koning van Denemarke
Harald 3. Hen.jpg
Periode 10741080
Voorganger Sven II
Opvolger Knoet IV
Vrou Margareta Hasbjörnsdatter
Vader Sven II
Gebore c. 1040
Oorlede 17 April 1080
Begrawe Dalby, Skåne

Harald III of Harald Hen (omstreeks 104017 April, 1080) was van 1074 of 1076 tot 1080 koning van Denemarke. Hy was die oudste buite-egtelike seun van Sven II van Denemarke en was getroud met Margareta Hasbjörnsdatter.

Harald was van die edelmanne van Denemarke afhanklik vir sy verkiesing as koning en het niks gedoen om hulle teen te staan nie. Hy het geen oorloë geveg nie en het net die paar dinge verbeter wat binne sy vermoë was. Oor die algemeen was hy ’n vreedsame en goeie heerser.

Hy is die beste bekend vir die verbetering van die Deense munt- en regstelsel. Sy hervormings is egter nie ten volle aanvaar tot met die bewind van Waldemar II nie.[1] Saxo Grammaticus noem hom ’n swak en ondoeltreffende koning wat geswig het voor die wil van die gewone mense. Dit verduidelik dalk sy bynaam Harald Hen, of Harald die Slypsteen, dus Harald die Sagte.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
  1. Hvitfeldt, Arild. Denmark Riges Krønike

Eksterne skakels[wysig]

Monarge van Denemarke
Vroeë monarge  HartaknoetGorm die OueHarald BloutandSven VurkbaardHarald IIKnoet die GroteHartaknoetMagnus die GoeieSven IIHarald IIIKnoet die HeiligeOlaf IErik INielsErik IIErik LamSven III / Knoet V / Waldemar die GroteKnoet VIWaldemar die SeëvierendeErik IVAbelChristoffel IErik VErik VIChristoffel IIWaldemar IIIChristoffel IIInterregnumWaldemar AtterdagOlaf IIMargrethe I
Palts-Neumarkt  Erik van PommereChristoffel van Beiere
Oldenburg  Christiaan IHansChristiaan IIFrederik IChristiaan IIIFrederik IIChristiaan IVFrederik IIIChristiaan VFrederik IVChristiaan VIFrederik VChristiaan VIIFrederik VIChristiaan VIIIFrederik VII
Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg  Christiaan IXFrederik VIIIChristiaan XFrederik IXMargrethe II