Hardekool

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hardekool
Ook: (en) Leadwood [1]
S.A. nasionale nommer: 539 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie: C. imberbe
Binomiale naam
Combretum imberbe
Wawra

Hardekool (Combretum imberbe) is 'n boom wat wydverspreid voorkom in die bosveld en langs riviere of droë waterweë noord van die 26° breedtegraad. Die boom wissel in grootte, van klein tot baie groot. Die diep gesplete bas van die boom is kenmerkend. Die blare is grysgroen en word gedra aan klein takkies met dorings aan hulle punte. Die hout is van die swaarste timmerhout maar word min gebruik omrede dit so moeilik verwerk. Voordat metaal beskikbaar was, is skoffellemme van die hout gemaak.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 173. ISBN 978-1-77007-759-1.