Harding

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Harding
Ligging van Harding op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Harding
Harding
Koördinate: 30°35′S 29°51′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Ugu
Plaaslike Munisipaliteit UMuziwabantu
Stigting 1874
Oppervlak
 - Dorp 32,63 km²  (12,6 vk m)
Hoogte 899 m (2 949 vt)
Bevolking (2001)
 - Dorp 5 236
 - Digtheid 160/km² (414,4/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 4680
Hierdie artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir ander gebruike, sien Harding (dubbelsinnig).

Harding is 'n dorp in die suidooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van 3 991 in 2010 gehad[1] en is 55 km oos van Kokstad.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp het ontstaan as 'n militêre buitepos wat in 1877 gestig is nadat Griekwaland-Oos tot die Kaapkolonie geannekseer was deur Brittanje en is na sir Walter Harding vernoem. Harding het in 1911 munisipale status verkry en is vandag die kommersiële sentrum vir die bosbou- en suiweldistrik. 'n Smal spoorlyn het die dorp in 1917 bereik.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]