Harkerville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Harkerville
Ligging van Harkerville op 'n kaart (Wes-Kaap)
Harkerville
Harkerville
Koördinate: 34°2′0″S 23°14′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Tydsone SAST (UTC+2)

Harkerville is 'n klein bosbou gemeenskap in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die nedersetting is tussen Knysna en Plettenbergbaai naby die N2 nasionale pad. Dit is deesdae 'n gewilde stappers en bergfietsry bestemming. Die Knysna olifante was altyd aktief in die omgewing.[1]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Volledige voetslaangids vir Suider-Afrika. 1993. ISBN 1-86825-449-6