Harmeet Singh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Harmeet Singh

Harmeet Singh (gebore 12 November 1990 in Oslo) is 'n Noorweegse sokkerspeler. Hy het vir die Noorweegse nasionale sokkerspan uitgedraf.

Loopbaan[wysig]

Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte
2007/12 Vålerenga Vlag van Noorweë Noorweë Tippeligaen
2012/ Feyenoord Vlag van Nederland Nederland Eredivisie