Hartbeespoortdam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hartbeespoortdam
Hartbeespoortdam se sluise
Hartbeespoortdam se sluise
Amptelike naam Hartbeespoortdam
Land Suid-Afrika
Ligging Brits, Noordwes
Koördinate 25°44′51″S 27°52′0″O Koördinate: 25°44′51″S 27°52′0″O
Doel Besproeiing
Openingdatum 1923
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Boogdam
Hoogte 59 m
Lengte 150 m
Bakmaat 195 050 miljoen m3
Dam op Krokodilrivier
Plaket wat die geskiedenis van die dam aandui.

Die Hartbeespoortdam is geleë in die Krokodilrivier net suid van Brits. Hier loop die rivier deur 'n smal kloof tussen die Silkaatsnek en Kommandonek in die Magaliesberg. Die dam is in 1923 voltooi teen 'n koste van 2 miljoen pond. Die wal is 59 m hoog en 150 m lank. Die dam het 'n bakmaat van 195 050 miljoen m3. Wanneer die dam vol is beslaan die meer 1 883 ha.

Die dam voer 'n kanaalstelsel van 547 km.

Nedersettings aan die dam[wysig]

Daar is tien nedersettings aan die oewers van die dam, kloksgewys is Schoemansville, Melodie, Hartbeespoort, Meerhof, Ville d'Afrique, Pecanwood Landgoed, The Coves, West Lake Country and Safari Estate, Kosmosrif en Kosmos.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]