Heavily Indebted Poor Countries

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die 38 lande wat erken word as HIPC's.
██ Lande wat in aanmerking kom vir steun. ██ Lande wat in aanmerking kom vir steun, maar waar die regering nog nie aan die voorwaardes voldoen nie. ██ Lande wat volgens aktiviste tot die lys toegevoeg moet word.

Die Heavily Indebted Poor Countries ("Hoogsverskuldige arm lande") is 'n program wat daarna streef om die skuld van die wêreld se armste ontwikkelende lande na 'n aanvaarbare vlak terug te bring, op voorwaarde dat die regerings van die lande na behore funksioneer.

Die HIPC-inisiatief word moontlik gemaak deur die Internasionale Monetêre Fonds en die Wêreldbank, wat die program saam in 1996 opgestel het; in 1999 is dit geëvalueer en hervorm. Die einddoel van die IMF en die Wêreldbank is die bekamping van armoede.

In Junie 2005 het die ministers van finansies van die G8-lidlande ooreen gekom om $40 biljoen in skuldverligting vir 18 HIPC's te bewillig voor die G8-samesprekings in Julie 2005.

Tans kom 38 lande in aanmerking vir steun, waarvan 32 suid van die Sahara lê. 27 lande het tot dusver 54 miljard dollar aan hulp ontvang:

Eksterne skakels[wysig]