Heaviside-dolfyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Heaviside-dolfyn
'n Heaviside-dolfyn naby Luderitz
Grootte in vergelyking met 'n gemiddelde mens
Bewaringstatus
Gebrekkige data (IUBN 3.1)[1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Linnaeus, 1758
Subklas: Eutheria
Orde: Cetacea
Suborde: Odontoceti
Genus: Cephalorhynchus
Spesie: C. heavisidii
Binomiale naam
Cephalorhynchus heavisidii
Gray, 1828
Die Heaviside-dolfyn se verspreiding.
Die Heaviside-dolfyn se verspreiding.

Die Heaviside-dolfyn (Cephalorhynchus heavisidii) is 'n dolfyn wat endemies is aan die Weskus en kom voor vanaf Tafelbaai tot by suidelike Angola. Die bestaan van die spesie word beïnvloed deur die oorbenutting van die stokvis bevolking. Daar is min bekend omtrent die dolfyn. In Engels staan dit bekend as die Haviside's dolphin.

Heaviside-dolfyne naby Walvisbaai.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

  • Quest, science for South Africa. Vol 10, number 2, 2014 ISSN 1729-830X

Verwysings[wysig]