Hebei Yster en Staal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Icono de traducción.svg Die taalgebruik van hierdie artikel/hoofstuk moet nagegaan word.
Hierdie artikel/hoofstuk is geskep deur ’n anderstalige gebruiker en moet nagegaan word vir spelling, sinsbou en woordkeuse. Indien die artikel/hoofstuk nie binne die volgende twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer.


Hebei Yster en Staal Groep Maatskappy Beperk is gestig op 30 Junie 2008 met die samesmelting van Tangsteel en Hansteel in Hebei provinsie, Sjina. Dit word verwag dat 'n jaarlikse kapasiteit van 30 miljoen ton staal te vervaardig. Dit is die grootste staalprodusent in Sjina en die tweede grootste in die wêreld.