Heidelberg, Duitsland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Heidelberg
Heidelberg corr.jpg

Kaart Wapen
Heidelberg-Position.png
Wappen Heidelberg.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Baden-Württemberg.svg Baden-Württemberg
 Koördinate 49°25′N 8°43′O
 Stigting 1196 (eerste verwysing)
 Stadstatus 1196
 Oppervlakte:  
 - Totaal 108,83 vk km
 Hoogte bo seevlak 114 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 147 312[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1 354/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Eckart Würzner
 Amptelike Webwerf www.heidelberg.de

Heidelberg is 'n stad in Baden-Württemberg, Duitsland. Teen 2010 was die inwonertal ongeveer 147 000 mense in die stad se 109 km².

Heidelberg is langs die Neckar-rivier geleë waar dit in die Rynvallei invloei en by die Ryn aansluit in Mannheim.

Geografie[wysig]

Heidelberg is geleë op die linkeroewer van die Neckar-rivier, begrens deur die berg Königstuhl (568 m) en Gaisberg (375 m). Aan die regter oewer is die Heiligenberg (445 m). Die Neckar sluit ongeveer 22 km wes aan by die Ryn.

Geskiedenis[wysig]

Heidelberg is reeds in 1196 die eerste keer beskryf, maar die omgewing was reeds wesenlik langer bewoon: In 1907 is 'n gedeelte van 'n skedel gevind, in Mauer in die omgewing van Heidelberg, van die sogenaamde Homo heidelbergensis wat ongeveer 500 000 jaar oud geskat word. Op die Heiligenberg, wat noord van die Neckar by die stadsdeel Neuenheim geleë is, is tekens gevind van bewoners uit die vroeë steentydperk, die Kelte en die Romeine.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]