Heinrich Bullinger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Heinrich Bullinger
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 18 Julie 1504
Bremgarten, Aargau, Switserland
Oorlede 17 September 1575 (op 71)
Zürich, Switserland
Nasionaliteit Vlag van Switserland Switserland
Ouers Heinrich Bullinger senior
Anna Wiederkehr
Beroep Teoloog, Biskop
Religie Gereformeerde Kerk
Huweliksmaat Anna Adlischwyler

Heinrich Bullinger (* 18 Julie 1504 in Bremgarten, kanton Aargau; † 17 September 1575 in Zürich) was 'n Switserse kerkhervormer en het 44 jaar lank as antistes (kerkleier) van die Gereformeerde Kerk in Zürich gefungeer.

Bullinger was een van die leidende 16de eeuse Protestantse teoloë. Ethelbert William Bullinger (1837-1913), 'n leidende teoloog van die Amerikaanse Protestantisme en redakteur van die Companion Bible, is 'n regstreekse nakomeling van Heinrich Bullinger.