Helderberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die deel van die Helderberg naaste aan die Valsbaaikus, soos gesien vanaf Sir Lowryspas.

Die Helderbergkom is 'n gebied in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 45 km vanaf Kaapstad, geleë aan die voetenend van die Helderberg en Hottentots-Hollandberge. Gordonsbaai, Lwandle, Macassar, Sir Lowryspas, Somerset-Wes en Strand is dorpe in die Helderberg-gebied.

Die Helderbergkom bied aan toeriste, natuurliefhebbers en fotograwe 'n besondere natuurskoon, wingerde, kuslyne, sandstrande en warm seewater.