Helikopterboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Helikopterboom
Ook: (en) Propeller tree [1]
S.A. nasionale nommer: 120
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Magnoliids
Orde: Laurales
Familie: Hernandiaceae
Genus: Gyrocarpus
Spesie: G. americanus
Binomiale naam
Gyrocarpus americanus
Jacq.
Sinonieme
  • Gyrocarpus jacquini Gardner 1791
  • Gyrocarpus asiaticus Willd. 1805

Die Helikopterboom (Gyrocarpus americanus) is 'n middelgroot tot groot, bladwisselende boom wat voorkom op dolomiet in die noorde van Namibië. In die Zambezivallei en Limpopovallei groei die boom in warm, droë, laagliggende bosveld. Die stam is gewoonlik regop en die bas is glad grys tot wit. Die volksnaam is afgelei van twee vlerke aan die vrug wat soos die skroef van 'n helikopter in die rondte draai wanneer die vrug val.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. ISBN 978-1-77007-759-1.