Helpmekaar, KwaZulu-Natal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die artikel handel oor die dorp in KwaZulu-Natal, vir die skool in Johannesburg, sien Helpmekaar.
Helpmekaar
Ligging van Helpmekaar op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Helpmekaar
Helpmekaar
Koördinate: 28°26′0″S 30°25′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uThukela
Plaaslike Munisipaliteit Indaka

Helpmekaar is 'n dorpie in die Zoeloelandstreek van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die naam is afkomstig van die dae van die togryers; hulle het mekaar gehelp om oor 'n sekere nek te kom aangesien paaie nie bestaan het nie. Die Zoeloe naam vir die plek is Mankamane (die plek van die dikmelk). Die dorp het 'n beduidende rol in die Tweede Vryheidsoorlog sowel as die Anglo-Zoeloe-oorlog gespeel.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]