Hengyang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hengyang
衡阳
Hengyang montage.PNG
Ligging van Hengyang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Hengyang
Hengyang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 26°54′00″N 112°36′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Hunan
Oppervlak
 - Stad 15 279 km²  (5 899 vk m)
 - Stedelik 722 km² (279 vk m)
 - Metro 543 km² (210 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 7 141 462
 - Digtheid 470/km² (1 200/vk m)
 - Stedelik 936 789
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 300/km² (3 400/vk m)
 - Metropolitaans 886 424
 - Metrodigtheid 1 600/km² (4 200/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 421001
Skakelkode(s) 0734
Webwerf: hengyang.gov.cn

Hengyang (Sjinees: 衡阳) is 'n stad in die Sjinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 7 141 462 in 2010. Die stad is in die suidooste van Sjina, noord van Changsha geleë. Die ou naam van Hengyang was Hengzhou (衡州). Tydens die Tweede Sjinees-Japannese Oorlog is die stad ernstig beskadig.