Hennie Daniller

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hennie Daniller Sportportaal
Volle naam Hendrik Joseph Daniller
Geboortedatum 5 April 1984 (1984-04-05) (30 jaar oud)
Geboorteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 1,94 m
Gewig 101 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Heelagter
Provinsiale/Staatspanne Wedst (pte)
2003-2006
2006-2007
2008-huidig
Blou Bulle
Boland
Vrystaat Cheetahs
2
13
56
(0)
(0)
(45)
korrek op 21 Mei 2013.
Super Rugby    
2002
2008-huidig
Bulls
Cheetahs
7
72
(0)
(35)
korrek op 21 Mei 2013.
Ander Inligting
Beroep Professionele Rugbyspeler
Skool Paarl Gimnasium

Hennie Daniller (gebore in Kaapstad, 5 April 1984) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n heelagter speel in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks. Daniller is in 2003 gekies vir die Suid-Afrikaanse onder 19-span vir die Wêrekdkampioenskap. Hy het ook in 2005 vir die Suid-Afrikaanse onder 21-span by die IRR Wêreldkampioenskap gespeel.

Eksterne skakels[wysig]