Hereford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die Engelse stad. Vir ander gebruike, sien Hereford (dubbelsinnig).
Hereford
Uitsig oor Hereford
Uitsig oor Hereford
Ligging van Hereford op 'n kaart (Engeland)
Hereford
Hereford
Koördinate: 52°3′N 2°43′W Koördinate: 52°3′N 2°43′W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land (VK) Vlag van Engeland Engeland
Graafskap Herefordshire
Bevolking (2011)
 - Stad 53 516

Hereford (uitgespreek /ˈhɛrɨfərd/) is die hoofstad (county town) en grootste nedersetting van die Engelse graafskap Herefordshire. Die stad het in 2011 'n bevolking van 53 516 gehad[1]. Hereford is aan die Wye-rivier geleë.

Susterstede[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]