Herman van Veen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Herman van Veen
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hermannus Jantinus van Veen
Gebore 14 Maart 1945
Utrecht
Nasionaliteit Vlag van Nederland Nederland
Beroep kabaretsanger, skrywer, regisseur, musikus, akteur en aanbieder
Herman van Veen in 1998

Hermannus Jantinus (Herman) van Veen (Utrecht, 14 Maart 1945) is 'n Nederlandse kabaretsanger, skrywer, regisseur, musikus, akteur en aanbieder. Hy is 'n violis en sanger van beroep. Daarnaas is hy ook 'n aktivis vir die Regte van Kinders.

Van Veen is veral bekend as die skepper van die Nederlands-Japannese tekenprent Alfred J. Kwak, waarvoor hy die meeste van die musiek self geskryf en opgevoer het.

Eksterne skakels[wysig]