Hexrivierberge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Hexrivierberge is in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die berge is deel van die Kaapse Plooiingsberge en lê noordoos/suidwes tussen Worcester en Touwsrivier. Die hoogste piek is die Matroosberg (2249m). Die storie van Eliza Meiring loop hand aan hand met dié berge.

Bergpasse[wysig]

Die Hexrivierpas en die Hexrivier Spoorwegpas is twee bekende passe wat oor die berg gaan.[1]

Verwysings[wysig]

Die Hexrivierberge, met Buffelshoek-piek (2060 m) en Milner-piek (1995 m).

Koördinate: 33°25′S 19°30′O