Hi-5

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hi-5
Oorsprong Pretoria, Suid-Afrika
Aktiewe jare 2003 - nou
Uitgewer(s) SELECT, VAT-5
Lede Wynand Buitendag
Lee Scott
Renee Kruger
Nicolaas Swart
Niel Schoombee
Gewese lede Shaun van Staden
Dihan Slabbert
JP Moggee
Portal.svg Musiekportaal

Hi-5 is 'n Afrikaanse seuns-musiekgroep ("boy band") van Pretoria, Suid-Afrika. In 2003 word hulle as die wenner van die ATKV se Crescendo-sangkompetisie aangewys. Die oorspronklike groeplede was Niel Schoombee, Nicolaas Swart, Shaun van Staden, Dihan Slabbert, en JP Moggee. Tans bestaan die groep uit Wynand Buitendag, Lee Scott, Renee Kruger, Nicolaas Swart en Niel Schoombee.

Diskografie[wysig]

  • Versoeking, 2006 SELECT
  • Hi-5, 2004 VAT 5
  • Soebat EP, 2003 VAT VYF/BMG/ATKV[1]

Verwysings[wysig]

  1. Vetseun.co.za, besoek op 23 April 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]