Hibernian FC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hibernian
Easter Road 2010.JPG
Volle naam Hibernian Football Club
Stigting 1875
Tuisveld Easter Road,
Edinburgh
Kapasiteit 20 400
Voorsitter Vlag van Skotland Rob Petrie
Afrigter Vlag van Skotland Pat Fenion
Liga Scottish Premier League
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Hibernian FC is 'n Skotse sokkerspan in Edinburgh, wat in die Scottish Premier League speel. Die span se tuisveld is die Easter Road, wat 'n kapasiteit van meer as 20 000 toeskouers het. Hibs het vier keer die Skotse titel gewen en die ondersteuners van die klub het sterk mededinging met die ander klub in Edinburgh: Hearts. Die derby staan bekend as die Edinburgh Derby.

Erelys[wysig]

  • Kampioen van Skotland (4)
1902/03, 1947/48, 1950/51, 1951/52
(naaswenner (6): 1896/97, 1946/47, 1949/50, 1952/53, 1973/74, 1974/75)
  • Scottish Cup (2)
1887, 1902
(naaswenner (10): 1896, 1914, 1923, 1924, 1947, 1958, 1972, 1979, 2001, 2012)
  • Scottish League Cup (3)
1972, 1991, 2007
(naaswenner (6): 1950, 1969, 1974, 1985, 1993, 2004)

Bekende sokkerspelers[wysig]