Hildesheim

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hildesheim
Hilmessen
Hildesheim Rathaus.JPG

Kaart Wapen
Hildesheim-Position.png
Wappen Hildesheim.png
Ligging in Nedersakse
Hildesheim in HI.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Lower Saxony.svg Nedersakse
 Koördinate 52°09′N 9°57′O
 Stigting 1221
 Stadstatus 1300
 Oppervlakte:  
 - Totaal 92,96 vk km
 Hoogte bo seevlak 78 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2009) 102 903
 - Bevolkingsdigtheid 1 107/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Kurt Machens
 Amptelike Webwerf www.hildesheim.de

Hildesheim (nederduits Hilmessen) is 'n stad in die deelstaat Nedersakse in Duitsland, en het 'n bevolking van 102 903 in 2009 gehad en 'n oppervlakte van 92,96 km².