Himeville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Himeville
Ligging van Himeville op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Himeville
Himeville
 Himeville se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°45′0″S 29°30′45″O Koördinate: 29°45′0″S 29°30′45″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distrik Sisonke
Munisipaliteit KwaSani
Stigting 1905
Oppervlak[1]
 - Dorp 4,34 km²  (1,7 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 697
 - Digtheid 391/km² (1 012,7/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 83.5%
 • Kleurling 1.1%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Blank 15.0%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Zoeloe 72.4%
 • Engels 16.7%
 • Xhosa 4.7%
 • Sotho 2.4%
 • Ander 3.8%
Poskode (straat) 3256
Poskode (posbus) 3256
Skakelkode(s) 033

Himeville is 'n dorp naby die Drakensberg in KwaZulu-Natal; gestig in 1905. Dit is vernoem na sir Albert Hime, destydse Eerste Minister van Natal. Himeville is 'n hengeloord vir forelle en ook 'n boerderysentrum. Die afdraai na die Sanipas is 3 km noord van die dorp.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Himeville”. Sensus 2011.