Hintsa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hintsa was 'n opperhoof van die Xhosas. Hy is vroeg in die negentiende eeu gebore op die voorgrond tydens die Sesde Grensoorlog van 1835 teen die Kaap. Hy het uiteindelik vrede gesluit en aangebied om die Britte te help met die opspoor van beeste. Op een van die togte probeer hy egter ontsnap en word hy doodgeskiet. Hy is opgevolg deur sy seun, Kreli.

Bronne[wysig]