Hipotermie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hipotermie of verkluiming vind plaas wanneer die liggaam afkoel benede die normale liggaamstemperatuur van 37C. Liggaamstemperature onder 32 veroorsaak dat funksies afneem, en enigiets onder 30 grade is uiters skadelik.