Hluhluwe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hluhluwe
Ligging van Hluhluwe op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Hluhluwe
Hluhluwe
Koördinate: 28°2′S 32°17′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Bevolking (2010)
 - Stad 3 258
Tydsone SAST (UTC+2)

Hluhluwe is 'n klein dorp in noord-oostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van 3 258 in 2010 gehad[1]. Die dorpie is 46 km noord van Mtubatuba. Daar is ook 'n landingstrook vir klein vliegtuie. Die dorpie bied toegang tot die Hluhluwe-Imfolozi- en die iSimangaliso-vleilandparke.

Distrik[wysig]

Die belangrikste gewasse wat verbou word is pynappels, suiker, sisal en hout.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]