Hluhluwe-Imfolozipark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hluhluwe-Imfolozipark
Landskap in die Hluhluwe-iMfolozipark
Landskap in die Hluhluwe-iMfolozipark
Land Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Oppervlak 96 000 ha
'n Renoster in die park.

Die Hluhluwe-iMfolozipark is 'n wildreservaat in KwaZulu-Natal sowat 280 km noord van Durban. Die reservaat is 96 000 hektaar groot. Die Hluhluwe-, Wit- en Swartmfoloziriviere vloei deur die reservaat. Die hoogste punt is 650 m bo seevlak.

Bron[wysig]

  • National Parks and Nature Reserves. Chris & Mathilde Stuart. Struik Travel and Heritage. 2012. ISBN 978-1-77007-742-3