Hoërskool Grey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hoërskool Grey
Grey high school.jpg
Die skool se hoofgebou.

Leuse Tria Juncta in Uno (Drie word in een saamgevoeg)
Gestig 1856
Tipe All-Seuns Openbare Skool
Hoof Mr Neil Crawford
Grade 8 - 12
Stad Port Elizabeth
Provinsie Oos-Kaap
Land Suid-Afrika
Jaarboek The Grey
Skoolkoerant Grey Matter
Webblad www.greyhighschool.com

Die Hoërskool Grey is 'n staatshoërskool vir seuns in die Oos-Kaapse stad Port Elizabeth.

Die skool is in 1856 gestig en genoem na die goewerneur van die Kaapkolonie, sir George Grey, wat persoonlike belangstelling in die skool se stigting getoon het. Dit het oorspronklik as Grey Instituut bekend gestaan. Die eerste skoolhoof was mnr. J.R. Macleish, wat deur talle waardige hoofde opgevolg is, onder meer die digter W.A. Way.

Rektors[wysig]

  • J.R. Macleish (1859-1861)
  • J. Samuel (1862)
  • Eerw. Henry Isaac Johnson (1863-1872)
  • John Thurlow (1874-1884)
  • Edward Noaks (1885-1892)
  • William Chubb Meredith (1893-1910)
  • William Archer Way (1911-1928)
  • James Lang (1928-1942)
  • Bruce C. Gordon (1943-1957)
  • Owen Burnet Taylor (1958-1962)
  • Stanford Edward Edkins (1963-1976)
  • Gustav Dieter Pakendorf (1977-1992)
  • Roy Lawrence Simpson (1993-2001)
  • Neil Russel Crawford (2001-hede)

Bronne[wysig]

  • Rosenthal, Eric. 1978. Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town and Johannesburg: Juta and Company Limited.

Eksterne skakels[wysig]