Hoedspruit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hoedspruit
Ligging van Hoedspruit op 'n kaart (Limpopo)
Hoedspruit
Hoedspruit
 Hoedspruit se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°21′S 30°58′O Koördinate: 24°21′S 30°58′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distrik Mopani
Munisipaliteit Maruleng
Stigting 1869
Regering
 - Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Oppervlak[1]
 - Dorp 24,13 km²  (9,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 3 157
 - Digtheid 131/km² (339,3/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 39.4%
 • Kleurling 5.0%
 • Indiër/Asiër 2.8%
 • Blank 52.3%
 • Ander 0.5%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 44.8%
 • Engels 19.7%
 • Noord-Sotho 11.7%
 • Tsonga 6.2%
 • Ander 17.6%
Poskode (straat) 1380
Poskode (posbus) 1380
Skakelkode(s) 015
Webwerf: http://www.hoedspruit.co.za

Hoedspruit is 'n dorp in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dorp is 30km noord van Acornhoek.

Geskiedenis[wysig]

Ds. Frans Lion Cachet het in 1865 reeds hier 'n vergadering gehou. Die oorspronklike plaas, ook Hoedspruit, is in 1869 opgemeet. Die eerste poskantoor is in 1890 geopen. Die takspoorlyn van 60km na Phalaborwa is in 1963 teen 'n koste van R4 miljoen voltooi.

Distrik[wysig]

Die Suid-Afrikaanse Lugmag het 'n belangrike basis op Hoedspruit.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Hoedspruit”. Sensus 2011.