Hohhot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hohhot
Kökeqota.svg
呼和浩特
Die sentrale plein in Hohhot.
Die sentrale plein in Hohhot.
Ligging van Hohhot op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Hohhot
Hohhot
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 40°49′00″N 111°39′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Outonome gebied Binne-Mongolië
Stigting 1580
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Han Zhiran (韩志然)
 - Burgemeester Tang Aijun (汤爱军)
Oppervlak
 - Stad 17 224 km²  (6 650 vk m)
 - Stedelik 2 158 km² (833 vk m)
Hoogte 1 065 m (3 494 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 2 866 615
 - Digtheid 170/km² (430/vk m)
 - Metropolitaans 1 980 774
 - Metrodigtheid 920/km² (2 400/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 010000
Skakelkode(s) 471
Webwerf: huhhot.gov.cn

Hohhot (Mongolies: Kökeqota.svg, Sjinees: 呼和浩特) is die hoofstad van die Sjinese outonome gebied, Binne-Mongolië met 'n bevolking van 2 866 615 in 2010. Die stad is geleë in die noorde van Sjina en suid van die grens tot Mongolië. Hohhot is noordwes van Beijing en Tianjin geleë. Dit is die administratiewe, ekonomiese en kulturele sentrum van die outonome gebied.