Hollands

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hollands is 'n Nederfrankies dialek wat in die Nederlandse provinsies Noord-Holland en Zuid-Holland gepraat word. Die term Hollands word in Afrikaans ook as 'n sinoniem vir Nederlands gebruik.

Dialekte[wysig]

Nederlands-hollands.png