Holy Fuck

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Holy Fuck
2008 04 14 holyfuck.jpg
Holy Fuck in Molotow op 14 April 2008.
Oorsprong Toronto (Kanada)
Genre(s) Elektronika, eksperimentele rock
Aktiewe jare 2004 — hede
Uitgewer(s) Dependent Music, Young Turks
Lede Brian Borcherdt
Graham Walsh
Matt McQuaid
Matt Schulz (ex Enon)
Brad Kilpatrick
Gewese lede Kevin Lynn (baskitaar)
Mike Bigelow (baskitaar)
Loel Campbell (slagwerk)
Portal.svg Musiekportaal
'n Holy Fuck-optrede in White Heat, Londen.

Holy Fuck is 'n instrumentele rockgroep vanuit Toronto (Kanada) wat in 2004 ontstaan het. Hulle was aanvanklik deel van Dependent Music, 'n plate-etiket-musiekgroep-kombinasie wat in 1994 in Yarmouth, Nova Scotia, sy oorsprong gehad het.[1] Die groep maak naas algemene musiekinstrumente soos die baskitaar en 'n tromstel ook gebruik van ander geluidsbronne, soos 'n 35 mm-filmprojektor en speelgoedklawers om elektronies klinkende effekte te skep sonder om van skootrekenaars of gevorderde digitale hulpmiddele gebruik te maak.

Diskografie[wysig]

  • Holy Fuck (2005)
  • Holy Fuck (EP) (2007)
  • LP (2007)

Verwysings[wysig]

  1. Hakimzadeh, Dara. "Holy Fuck-onderhoud", Truth Explosion-tydskrif, 12 Maart 2006.

Eksterne skakels[wysig]