Homel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Homel
Гомель • Gomel
Belarus-Homel-Palace of Pashkevichs-5.jpg

Kaart Wapen
Homel-pos.jpg
Coat of Arms of Homiel, Belarus.png
Vlag
Flag of Homiel.png
 Land Vlag van Belarus Wit-Rusland
 Admin. gewes (woblast) Flag of Homyel Voblast.svg Homel
 Stigting 1142
 Stadstatus 1562
 Oppervlakte:  
 - Totaal 113 vk km
 Hoogte bo seevlak 135 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 482 652
 - Bevolkingsdigtheid 3 684 /vk km
 Tydsone EET/ UTC +2
 - Somertyd EEST/ UTC +3
 Burgemeester Alexander Belyev
 Amptelike Webwerf gomel.by

Homel (Wit-Russies: Гомель Homel, Russies Гомель Gomel) is die tweede grootste stad in Wit-Rusland met 'n bevolking van meer as 480 000. Die stad fungeer as die administratiewe setel van die gelyknamige woblast (administratiewe gewes) en rajon (distrik).

Homel, Wit-Rusland se kultuurhoofstad in 2011, is naas Oeljanofsk in Rusland ook as een van twee kultuurhoofstede van die Gemenebes van Onafhanklike State in daardie jaar aangewys.