Homer Simpson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Homer Jay Simpson (gebore 1956) is 'n geanimeerde tekenprentkarakter van die The Simpsons-TV-reeks. Hy is getroud met Marge en pa van Bart, Lisa en Maggie Simpson. Hy word uitgebeeld as 'n lui, eetlustige en nie baie skerp karakter. Homer het een van Amerika se TV-ikone geword. Sy stem word gespeel deur Dan Castellaneta. Homer verteenwoordig die negatiewe aspekte van die Amerikaanse werkersklas.

Verwysings[wysig]

  • Richmond, Ray; Antonia Coffman (1997). The Simpsons: A Complete Guide to our Favorite Family. Harper Collins Publishers. ISBN 0-00-638898-1. 
  • Planet Simpson: How a Cartoon Masterpiece Documented an Era and Defined a Generation deur Chris Turner. ISBN 0-679-31318-4.

Eksterne skakel[wysig]