Hondeklipbaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hondeklipbaai
Ligging van Hondeklipbaai op 'n kaart (Noord-Kaap)
Hondeklipbaai
Hondeklipbaai
Koördinate: 30°19′0″S 17°16′0″O Koördinate: 30°19′0″S 17°16′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Namakwa
Plaaslike Munisipaliteit Kamiesberg
Tydsone SAST (UTC+2)

Hondeklipbaai (gestig 1846) is 'n inham en vissersdorpie aan die weskus in Namakwaland, 86 km noordwes van Garies en 108 km suidwes van Springbok in die provinsie Noord-Kaap. Dit is na 'n vyf meter hoë klip genoem wat na 'n sittende hond gelyk het totdat die kop deur weerlig afgeslaan is.

Hondeklipbaai is gestig om as uitvoerhawe te dien vir 'n kopermyn in Okiep.

Die kreeffabriek het ook intussen gesluit nadat die kreefpopulasie drasties afgeneem het en dit nie meer kommersieël lonend was nie.

Skeepswrakke[wysig]

Daar is 2 skeepswrakke naby die dorp:

  • Aristea, 1945
  • Jahleel, 2003

Sien ook[wysig]