Hoog Soeren

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hoog Soeren
Kapel in Hoog Soeren
Kapel in Hoog Soeren
Ligging van Hoog Soeren-munisipaliteit in Gelderland
Ligging van Hoog Soeren-munisipaliteit in Gelderland
Ligging van Hoog Soeren op 'n kaart (Gelderland)
Hoog Soeren
Hoog Soeren
Ligging van Hoog Soren in Gelderland
Koördinate: 52°13′04″N 5°52′29″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Gelderland-Flag.svg Gelderland
Munisipaliteit Apeldoorn vlag.svg Apeldoorn
Oppervlak
 - Dorp 44 km²  (17 vk m)
Bevolking (2008)
 - Dorp 370
 - Digtheid 8,41/km² (21,76/vk m)
Tydsone MET (UTC+1)
 - Somer (DST) MEST (UTC+2)

Hoog Soeren is ’n nedersetting in die munisipaliteit Apeldoorn in die provinsie Gelderland in Nederland. Die dorp lê op die Veluwe. Hoog Soeren met omgewing het 370 inwoners (2008) en 'n oppervlakte van 44 km².

Hoog Soeren is omring deur bosse en heide, het baie grafheuwels, en lê ongeveer vier kilometer westelyk van die stad Apeldoorn.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Hoog Soeren (kategorie)