Hooiberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hooiberg
Hooiberg 1.JPG
Die Hooiberg.
Ligging: Aruba, Koninkryk der Nederlande
Hoogte: 168 meter
Koördinate: 12°31′00″N 70°00′00″W
Tipe: Berg

Die Hooiberg is 'n 168 meter hoë berg op die eiland Aruba in die Karibiese See. Hierdie berg het 'n sentrale plek op die eiland. Vanaf die bopunt kan die land Venezuela gesien word.